top of page




Die regering druk voort met groot hervormings om Suid-Afrika se water- en sanitasiekrisis op te los
Die adjunkminister van Water en Sanitasie, David Mahlobo, sê die regering druk voort met groot hervormings om Suid-Afrika se verergerende water- en sanitasiekrisis op te los. Mahlobo het tydens die departement se begrotingsstemming gepraat. Hy sê baie munisipaliteite slaag nie daarin om veilige en betroubare waterdienste te verskaf nie, met 74% wat swak of kritiek presteer. Mahlobo beklemtoon dat verouderende infrastruktuur, klimaatsverandering, waterverliese en swak bestuur

Saamgestel deur Armando Pieters
May 17


Die ACDP vra vir strenger optrede teen sogenaamde watermafia’s
Die ACDP sê Suid-Afrika se waterkrisis spruit voort uit swak instandhouding, korrupsie en falende infrastruktuur. Die ACDP-leier, Kenneth Meshoe, het in die parlement gepraat en die Departement van Water en Sanitasie aangespoor om die herstel van bestaande stelsels te prioritiseer in plaas daarvan om ydelheidsprojekte te loods. Hy het ook gevra vir strenger optrede teen sogenaamde watermafia’s wat infrastruktuur beskadig en die voorsiening ontwrig. Die party waarsku dat milja

Saamgestel deur Armando Pieters
May 16


Samewerking is nodig om die land se waterkrisis op te los
Samewerking tussen die privaatsektor en plaaslike regering kan help om Suid-Afrika se groeiende waterkrisis aan te pak. Dit volg nadat die minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, gesê het waterprobleme in al 257 munisipaliteite is só ernstig dat nasionale ingryping nodig is, maar dat begrotings dit nie toelaat nie. AfriForum doen nou ’n beroep op die regering om die privaatsektor toe te laat om met munisipale water- en sanitasiedienste te help. Die organisasie se bes

Saamgestel deur Nadia Pieters
Mar 12
bottom of page

