top of page



Verwarring heers oor die aanskaf van 'n Nigeriese waterpomp vir Brandfort
Inwoners van Brandfort is hoogs ontsteld ná verwarring oor 'n waterpomp. Die dorp is reeds meer as 'n week sonder water. Netwerk24 berig die VF Plus-raadslid, Willem Potgieter, sê die munisipale direkteur is Maandag deur die huidige diensverskaffer ingelig dat die spesifieke pomp nie in Suid-Afrika beskikbaar is nie, maar van Nigerië ingevoer kan word. By verdere navraag is daar vasgestel dat ’n ander vorige diensverskaffer wel tans ’n soortgelyke pomp in Johannesburg beskikb

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 8
bottom of page

