top of page




Vandalisme aan hoofwaterpyplyn raak groot dele van Bloemfontein
Verskeie woonbuurte in Bloemfontein ervaar lae waterdruk of tydelike wateronderbrekings nadat ernstige vandalisme aan 'n hoof grootmaatwaterpyplyn naby die Grootvlei Gevangenis aangemeld is. Volgens die DA in Mangaung is die pyplyn beskadig, wat noodmaatreëls genoodsaak het om watervoorsiening na 'n alternatiewe staalpyplyn oor te skakel. Gebiede wat geraak word sluit onder meer Pellissier, Vista Park, Rocklands, Phelindaba, Phahameng, Unique Homes, Universitas, Bainsvlei, La

Saamgestel deur Armando Pieters
22 hours ago


Die DA vra vir ‘n parlementêre debat oor die vertraging van die waterkrisisplan
Die DA sal die speaker van die Nasionale Vergadering versoek vir ‘n Debat van Nasionale Belang nadat president Cyril Ramaphosa ‘n sperdatum gemis het om die Nasionale Waterkrisis-aksieplan vry te stel. Die DA sê die Presidensie het versuim om die plan teen 4 Junie openbaar te maak, ten spyte van vorige verbintenisse. Die party voer aan dat voortdurende vertragings Suid-Afrika se waterkrisis vererger en gemeenskappe sonder antwoorde laat. Die DA sê die parlement moet die presi

Saamgestel deur Armando Pieters
2 days ago


Die regering druk voort met groot hervormings om Suid-Afrika se water- en sanitasiekrisis op te los
Die adjunkminister van Water en Sanitasie, David Mahlobo, sê die regering druk voort met groot hervormings om Suid-Afrika se verergerende water- en sanitasiekrisis op te los. Mahlobo het tydens die departement se begrotingsstemming gepraat. Hy sê baie munisipaliteite slaag nie daarin om veilige en betroubare waterdienste te verskaf nie, met 74% wat swak of kritiek presteer. Mahlobo beklemtoon dat verouderende infrastruktuur, klimaatsverandering, waterverliese en swak bestuur

Saamgestel deur Armando Pieters
May 17


Mojadina wys vinger na munisipaliteite
Volgens die Minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, kan volgehoue watertekorte grootliks toegeskryf word aan munisipaliteite se versuim om waterinfrastruktuur behoorlik te onderhou, asook ’n gebrek aan tegniese vaardighede. Die watertekorte lei daartoe dat gemeenskappe dae lank sonder water sit. SABC News berig haar opmerkings volg te midde van ’n nasionale waterkrisis. Volgens Majodina het slegs 40 van die land se 257 munisipaliteite tot dusver op aanbevelings gere

Saamgestel deur Nadia Pieters
Feb 8
bottom of page

