top of page



'n Eiendomsagent kry die trekpas oor 'n woonstel ‘slegs vir wit mense’
’n Eiendomsagent van Pretoria is summier in die pad gesteek nadat hy vir ’n belangstellende huurder gesê het ’n eiendom is “slegs vir wit mense”. Rapport berig Remax Suid-Afrika se uitvoerende hoof, Adrian Goslett, sê Hein Gouws se kontrak is dadelik beëindig toe die situasie onder hul aandag gekom het. In 'n WhatsApp-boodskap doen ’n persoon navraag by Gouws oor die huur van ’n eenslaapkamerwoonstel. Gouws vra dan die persoon se etnisiteit, waarop hulle vra of die huureiendo

Saamgestel deur Ilde Roos
2 days ago
bottom of page

