top of page



‘n Man wat glo meisies in Bloem-winkelsentrums agtervolg is vasgetrek
Na aanleiding van verskeie klagtes van bekommerde ouers is ‘n man vir die besit van material wat seksuele misbruik van kinders toon in hegtenis geneem. Ouers het voorvalle aangemeld van ‘n man wat jong meisies in winkelsentrums in Bloemfontein agtervolg en hulle met ‘n onwelriekende stof spuit voordat hy wegloop. Polisiewoordvoerder luitenant-kolonel Thabo Covane sê in ‘n mediaverklaring op grond van die inligting het die polisie in samewerking met die winkelsentrumsekuriteit

Saamgestel deur Nadia Pieters
16 hours ago
bottom of page

