top of page



Varkhok-saak: 'n Getuie word gepols in die hof
Die staat se hoofgetuie in die sogenaamde varkhokmoordsaak, Adriaan de Wet, is tydens sy kruisondervraging in die hooggeregshof in Polokwane, Limpopo, gepols oor die rede waarom sy eedsverklaring - wat hy as deel van sy pleitooreenkoms met die staat afgelê het - verskil van wat hy tot dusver in die hof getuig het. Maroela Media berig De Wet het volgehou sy weergawes verskil bloot omdat hy bykomende inligting in die hof getuig wat hy nie doelbewus weggelaat het uit sy eedsverk

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 27
bottom of page

