top of page



Die Noord-Kaapse premier kritiseer Orania oor die beweerde uitset van armes
Die premier van die Noord-Kaap het Orania gekritiseer omdat hulle glo "armgatte" uit hul dorp verbied het. Netwerk24 berig premier Zamani Saul het in ’n uitgebreide brief op Facebook dié Afrikaner-dorp as ’n “onvolhoubare, uitsluitende projek” bestempel wat volgens hom historiese onregte en hedendaagse sosio-ekonomiese verdeeldheid verdiep. Saul sê in ’n voorval in sy tuisdorp, Petrusville, het 'n groep swart inwoners beweer vier wit gesinne wat voorheen in Orania gewoon het,

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 22
bottom of page

