top of page



Zootropolis 2 is Hollywood se winsgewendste animasiefliek nog
Zootropolis 2 is pas as Hollywood se winsgewendste animasiefliek van alle tye aangewys. Maroela Media berig die fliek, wat handel oor die konynpolisiebeampte Judy Hopps en die bedrieglike jakkals Nick Wilde, is die animasiefliek wat die vinnigste tot nog toe die $1 miljard-kerf (dit is sowat R16,3 miljard) wêreldwyd bereik het. Medevoorsitter van Disney Entertainment, Alan Bergman, sê hulle is trots op hul fliekmakers, en die fliek is 'n buitengewone sukses. Dié prestasie ma

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 24
bottom of page

