top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

'Afrikaners het die reg om hul eie agenda na te streef'

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 9
1 min read

Dit is reg dat Afrikaners hul eie agenda nastreef, net soos wat hy reg is om na die belange van sy eie mense om te sien.


So sê die MKP se burgemeesterskandidaat in Johannesburg, Bongani Baloyi.


Netwerk24 berig Baloyi sê die geheim is om mekaar te vind wat gemeenskaplike belange betref en om gemeenskaplike belange op gemeenskaplike idees te bou. Oor die res moet daar onderhandel word.


Baloyi sê hy is deel van ’n nuwe groep leiers in die land wat brûe tussen die verskillende groepe in Suid-Afrika wil bou.


Bongani Baloyi. FOTO: Jacaranda FM
Bongani Baloyi. FOTO: Jacaranda FM

 
 
 

Comments


bottom of page