top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Airbnb stel duideliker reëls vir gashere en gaste in

Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
Saamgestel deur Nadia Pieters
32 minutes ago
1 min read

Airbnb het sy reëls aangepas om te keer dat gashere gaste vra om skoonmaaktake te verrig wat baie moeite of tyd verg.


Dit sluit in om beddegoed af te haal, vullis na ’n ander plek te neem en skottelgoed te was of weg te pak.


Die veranderinge sal geld vir besprekings wat op of ná 20 November gemaak word.

Airbnb sê die doel is om huisreëls duideliker en meer redelik te maak.


Die maatskappy voeg by gashere mag nie boetes aan gaste oplê nie, maar behou steeds beheer oor hul huisreëls en versoeke.


Ter illustrasie. FOTO: Unsplash
Ter illustrasie. FOTO: Unsplash

 
 
 

Comments


bottom of page