top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Misa waarsku motoriste teen bestuur onder die invloed van alkohol

Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
Saamgestel deur Nadia Pieters
43 minutes ago
1 min read

Die Personeelvereniging vir die Motorbedryf (Misa) het motoriste gewaarsku om nie onder die invloed van alkohol te bestuur nie.


Die vakbond het kommer uitgespreek oor die groot aantal gevalle van dronkbestuur oor naweke wanneer mense betaal word.


Bestuur onder die invloed van alkohol dra by tot die hoë aantal padongelukke in Suid-Afrika.

Misa se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê ’n groot aantal motoriste word weens dronkbestuur in hegtenis geneem.


LUISTER HIER:

Phakamile Hlubi Majola

Ter illustrasie. FOTO: Unsplash
Ter illustrasie. FOTO: Unsplash

 
 
 

Comments


bottom of page