top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Amsa word beveel om afgedankte werkers weer in diens te neem

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 28, 2025
1 min read

Die Arbeidshof het die staalreus, ArcelorMittal Suid-Afrika (Amsa), beveel om werkers wat verlede Dinsdag afgedank is, weer in diens te neem.


Amsa het werkers by die Newcastle- en Vereeniging-aanlegte ontslaan terwyl hulle bedrywighede in die land afskaal.


Die hof het bevind dat behoorlike konsultasieprosesse nie gevolg is nie. Dit het Amsa beveel om weer met die vakbond vir metaalwerkers, Numsa, oor die afleggings te konsulteer.


Numsa se Phakamile Hlubi-Majola sê die vakbond verwelkom die hof se uitspraak en glo dit is tyd vir die regering om Amsa te nasionaliseer.


LUISTER:



FOTO: eNCA
FOTO: eNCA

 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page