Amsa begin met die sluiting van sy lang staalbesigheid
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Sep 2
- 1 min read
Na 78 jaar in die bedryf het ArcelorMittal Suid-Afrika (Amsa) begin met die sluiting van sy lang staalbesigheid. Die maatskappy begin om Artikel 189-kennisgewings aan die betrokke werknemers uit te reik. Amsa was in gesprek met die regering en die Industriële Ontwikkelingskorporasie om sluiting te vermy, maar geen langtermyn-reddingsplan het ooit gematerialiseer nie. Die korporasie het vroeër vanjaar ingegryp met een-komma-sewe-miljard rand in noodbefondsing om die Newcastle-bedrywighede tot die einde van hierdie maand oop te hou.





Comments