top of page

ATLETIEK: Suid-Afrika se 4×400 m-span hardloop na brons in Tokio

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Sep 22
  • 1 min read

Die Suid-Afrikaanse 4×400 meter-aflosspan het in gietende reën ’n bronsmedalje gewen by die Wêreldkampioenskap in Tokio. Wayde van Niekerk het goed vertoon, terwyl Zakhiti Nene, Lythe Pillay en Udeme Okon almal sterk bydraes gelewer het. Die span het saam met die VSA geëindig, maar was net twee duisendstes van ’n sekonde stadiger. Letsile Tebogo en Busang Kebinatshipi het die goue medalje vir Botswana losgehardloop.

 
 
 

Comments


bottom of page