top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Bfn paaie is versper en bande word gebrand

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Jun 10
  • 1 min read

Verslae word ontvang van brandende bande en padversperrings in die omgewing van Lourierpark en Mountain View in Bloemfontein.


Volgens DA raadslid Paul Kotze is die polisie in kennis gestel en reageer op die situasie.


Volgens die voorsitter van AfriForum Pellissier, Jeanne Gerber, is die Jagersfontein-pad ook versper en word buitebande ook hier gebrand.


Motoriste word gewaarsku om die area te vermy.


FOTO'S: Verskaf
FOTO'S: Verskaf


 
 
 

Comments


bottom of page