top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

BLSA sê SA benodig ’n ernstige handelstrategie

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
Aug 31
1 min read

Business Leadership South Africa (BLSA) sê Suid-Afrika benodig ’n ernstige handelstrategie. Die organisasie sê die strategie moet gegrond wees op ’n ontleding van waar die land mededingend kan wees, en nie op die beeld wat by beraadvergaderings geskep word nie.


BLSA het die bevestiging van Suid-Afrika se strategiese vennootskap met Brasilië verwelkom. Dit sê egter dat die aankondiging van die herbevestiging van hierdie vennootskap polities en nie ekonomies was nie.


FOTO: BLSA
FOTO: BLSA

 
 
 

Comments


bottom of page