top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

BLSA verwelkom die Wysigingswet op die Staatsdiens

Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
Saamgestel deur Nadia Pieters
1 day ago
1 min read

Business Leadership South Africa (BLSA) het die inwerkingtreding van die Wet op die Staatsdienskommissie, die Wysigingswet op die Staatsdiens en die Wysigingswet op Openbare Administrasiebestuur verwelkom.


Die organisasie sê die ondertekening van hierdie wette behels ’n algehele hersiening van die reëls wat die land se staatsdiens reguleer.


BLSA voeg by die wette sal politieke begunstiging by aanstellings uitskakel en botsings van belange voorkom.


Ter illustrasie. FOTO: Unsplash
Ter illustrasie. FOTO: Unsplash

 
 
 

Comments


bottom of page