top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Boere verwelkom vordering met BKS-entstowwe

Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
Saamgestel deur Nadia Pieters
Aug 19
1 min read

Boere het die vordering verwelkom wat gemaak is met die verkryging van bek-en-klouseer entstowwe uit die private sektor.


Volgens BK Response SA het die eerste besendings entstowwe hierdie week private veeartsenykundige praktyke begin bereik.


Die groep sê die volgende stap is dat die Departement van Landbou gereeld inligting van sy uitbrekingstoetse deel, en voeg by boere en veeartse moet inligting ontvang oor waar die siekte voorkom, en watter stamme opgespoor word.


Ter illustrasie. FOTO: SABC News
Ter illustrasie. FOTO: SABC News

 
 
 

Comments


bottom of page