top of page

BOFBAL: Jen Pawol word die eerste vroulike skeidsregter in MLB

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Aug 11, 2025
  • 1 min read

Die 48-jarige Jen Pawol het die eerste vroulike skeidsregter in Major League Baseball  geword om in ’n wedstryd in die liga te gestaan het. Pawol wat in meer as ‘n 1200  Little League  wedstryde gewerk het, het die wedstryd Saterdag teen die Miami Marlins en Atlanta Braves hanteer wat in Truist Park in Atlanta gespeel is. Pawol het voor dié wedstryd gesê dat om ’n skeidsregter te wees nog altyd in haar DNS was en en sy werk elke dag daaraan om net beter te word en om dit voltyds nou as 'n beroep dit kan beoefen.

 
 
 

Comments


bottom of page