Bosa eis ingryping teen hoë lewenskoste
- Saamgestel deur Ilde Roos

- 8 hours ago
- 1 min read
Bosa vra vir meer regeringsingrypings om die publiek teen hoë lewenskoste te beskerm.
Die party het deelgeneem aan die parlement se debat oor die Begrotingswetsontwerp. Dit het die regering geprys vir die vermindering van die brandstofheffing toe globale oliepryse gestyg het.
Bosa se adjunkleier, Nobuntu Hlazo-Webster, sê die regering moet meer toewyding toon om Suid-Afrikaners te help.
LUISTER HIER:
Nobuntu Hlazo-Webster








Comments