Petrol kan tot amper R30 per liter kos

Sep 14
1 min read
Die jongste vooruitskattings van die brandstofpryse vir Oktober wys dat die prys van petrol moontlik nuwe rekordhoogtes gaan bereik, terwyl die dieselprys na aan die rekordvlakke van Mei gaan wees.
Netwerk24 berig Die Sentrale Energiefonds (SEF) se jongste ramings wys dat die petrolprys, net soos die dieselprys, by omtrent R30 per liter kan gaan draai.
Volgens Newskoop staan die prys van Brent-ruolie Maandag bo $100 per vat, met min tekens dat die konflik in die Midde-Ooste tot ’n einde kom.








Comments