top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Byna 20% van oproepe na 10111 word laat vaar

Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
Saamgestel deur Nadia Pieters
Nov 13
1 min read

AfriForum doen ’n beroep op gemeenskappe om groter verantwoordelikheid vir hul eie veiligheid te aanvaar nadat dit bekend geword het dat meer as 1.79 miljoen oproepe na die polisie se 10111-noodoproepsentrums gedurende die 2025-26-boekjaar laat vaar is.


Dit verteenwoordig sowat 20% van alle oproepe.


AfriForum se hoofwoordvoerder vir Gemeenskapsveiligheid, Jacques Broodryk, sê die polisie erken daar is te min operateurs om inkomende oproepe te hanteer.


Hy waarsku dat gemeenskappe nie altyd op noodhulp kan staatmaak nie, maar dat veiligheidstrukture nie die staat se verantwoordelikheid vervang nie.


Ter illustrasie. FOTO: DPV Watch
Ter illustrasie. FOTO: DPV Watch

 
 
 

Comments


bottom of page