Cosatu sê die salarisverhoging vir openbare ampsdraers is buitensporig

2 days ago
1 min read
Cosatu het die salarisverhoging van 3,5 % vir openbare ampsdraers vir die 2026-'27-boekjaar gekritiseer. Die verhoging geld vir lede van die parlement, provinsiale wetgewers en munisipale rade.
Cosatu meen die verhoging is buitensporig en toon min begrip vir die finansiële probleme waarmee gewone Suid-Afrikaners worstel.
Die vakbondfederasie se Matthew Parks sê Cosatu vra dat die publiek in die toekoms by besluite oor salarisaanpassings vir openbare verteenwoordigers betrek word.
LUISTER HIER:
Matthew Parks










Comments