Cosatu verwelkom die daling in verbruikersinflasie

Aug 20
1 min read
Die vakbond Cosatu verwelkom die daling in verbruikersinflasie tot 4,3 % in Julie vanaf 5 % in Junie en sê werkers kan nie verdere verhogings bekostig nie.
Die vakbond waarsku egter dat die verwagte brandstofverhogings in September inflasie kan opstoot.
Cosatu se Matthew Parks sê stygende brandstof- en elektrisiteitskoste vererger die finansiële druk op werkers wat reeds met skuld sukkel. Parks sê hulle sal voortgaan om die regering te betrek om werkers en die ekonomie te ondersteun.
LUISTER HIER:
Matthew Parks









Comments