top of page

Cosatu verwelkom ingryping oor uitstaande geld

  • Writer: Ilde Roos
    Ilde Roos
  • Oct 9
  • 1 min read

Cosatu verwelkom regeringsingrypings om die uitstaande geld wat aan onderwysers-assistente verskuldig is, te betaal.


Sommige van die assistente het nie hul toelaes vir September ontvang nie. Die Departement van Basiese Onderwys sê die vertraging was te wyte aan vertragings in die indiening en verifikasie van dokumente van skole.


Cosatu se parlementêre koördineerder, Matthew Parks, sê hierdie vertragings moet nie weer toegelaat word nie.


LUISTER:


Ter illustrasie. FOTO: Unsplash
Ter illustrasie. FOTO: Unsplash


Comments


bottom of page