top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Daar is kommer oor die groot aantal buitelanders in intreevlakposte

Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
Saamgestel deur Nadia Pieters
Nov 13
1 min read

Die Departement van Indiensneming en Arbeid het kommer uitgespreek oor die groot aantal buitelanders wat in Suid-Afrika in intreevlakposte werk.


Volgens die departement se verslag oor die eerste semester van sy Inspektoraat- en Toepassingsdienste, was 231 850 buitelanders gedurende die tweede kwartaal van die 2026/27-boekjaar in dié poste werksaam.


Hulle was in diens by 168 766 werkplekke.


Die departement sê dit is kommerwekkend omdat Suid-Afrikaners dié poste kon gevul het.


Ter illustrasie. FOTO: Wix
Ter illustrasie. FOTO: Wix

 
 
 

Comments


bottom of page