top of page

Daar word saamgewerk om plattelandse paaie in die Vrystaat te herstel

  • Writer: Armando Pieters
    Armando Pieters
  • Aug 26
  • 1 min read

Die regering en die landbousektor werk saam om plattelandse paaie, wat noodsaaklik is vir voedselproduksie, te herstel. Die organisasies Agri SA en Agbiz in samewerking met die Departemente van Openbare Werke en Vervoer werk aan ’n data-gedrewe loodsprojek in die Vrystaat om sleutelroetes te prioritiseer. Volges die Agbiz se hoof, Theo Boshoff, kos swak paaie die sektor miljarde, en sommige besighede spandeer tot R50 miljoen per jaar aan instandhouding. Die projek beoog om ’n nasionale plan te bied om mededingendheid te versterk en toekomstige groei te verseker.

 
 
 

Comments


bottom of page