top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die ACDP vra dat die doodstraf heringestel word

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
1 hour ago
1 min read

Die ACDP vra dat die doodstraf heringestel word om die plaag van geweldsmisdaad in Suid-Afrika te beëindig.


Die party se leier, Kenneth Meshoe, sê die regering het ’n verpligting om die veiligheid van alle Suid-Afrikaners te verseker.


LUISTER HIER:


Kenneth Meshoe

Intussen doen President Cyril Ramaphosa ’n beroep op mans regoor die land om te help om die plaag van geslagsgebaseerde geweld en vrouemoord te bekamp.


Hy het prominente figure, onder andere die Springbok-kaptein Siya Kolisi, geloof omdat hulle hul openbare platforms gebruik om mans aan te moedig om die kwessie die hoof te bied.


Ramaphosa sê mans moet saam met vroue in die stryd teen geslagsgeweld staan. Hy beklemtoon dat die hele land saam die stryd moet aanpak.


LUISTER HIER:


President Cyril Ramaphosa

Ter illustrasie. FOTO: Facebook
Ter illustrasie. FOTO: Facebook

 
 
 

Comments


bottom of page