top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die Cheetahs het ‘n nuwe uitvoerende hoof

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 22, 2024
1 min read

Oud-speler en -afriger van die Cheetahs, Rory Duncan, is die Vrystaters se nuwe uitvoerdende hoof. Duncan sal na verwagtig middel Januarie by die Cheetahs inval. Netwerk24 berig die 47-jarige Duncan sal die leisels by Ross van Reenen oorneem.  Van Reenen se 3-jaar termyn het die 1ste Desember vertryk. Duncan is soos Van Reenen ook ‘n oud-Vrystaatse-slot. Hy was in 2007 kaptein toe die Cheetahs die Curriebeker teen die Leeus in Bloemfontein gelig het. Daar word verder berig dat die Cheetahs binnekort ‘n amptelike aankondigting oor Duncan aanstelling sal maak.

 
 
 

Comments


bottom of page