top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die DA vra weer vir meer polisiebeheer op provinsiale vlak

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
Aug 21
1 min read

Die DA doen ’n beroep op die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, om die Bendesberaad in ’n konkrete aksieplan te omskep vir gemeenskappe wat deur bendes en georganiseerde misdaad geraak word.


Die party sê luitenant-generaal Nhlanhla Mkhwanazi het genoem dat die polisie nie alleen die volle las van polisiëring kan dra nie. Die party meen dat polisiëringsbevoegdhede aan provinsies gedelegeer kan word.


Die DA-LP, Lisa Schickerling, sê die party vra vir groter plaaslike verantwoordelikheid, hulpbronne en aanspreeklikheid.


LUISTER HIER:


Lisa Schickerling

Ter illustrasie. FOTO: SABC News
Ter illustrasie. FOTO: SABC News

 
 
 

Comments


bottom of page