top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die Good-party eis ook Mark Burke se verwydering

Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
Saamgestel deur Nadia Pieters
Aug 19
1 min read

Die Good-party het by die oproepe aangesluit vir die verwydering van Mark Burke uit die parlement se komitees.


Burke is onder die soeklig weens die bewerings teen die fintech-maatskappy Kastelo.


Die Suid-Afrikaanse Reserwebank ondersoek Kastelo vir beweerde oortreding van die land se valutabeheer.


Burke het homself van die maatskappy gedistansieer en sê hy het in Februarie as voorsitter bedank.


Good se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die bewerings teen Kastelo is kommerwekkend.


Mark Burke. FOTO: Facebook
Mark Burke. FOTO: Facebook

 
 
 

Comments


bottom of page