top of page

Die Inligtingsreguleerder sal die uitspraak oor matriekuitslae se publikasie bestudeer

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • 29 minutes ago
  • 1 min read

Die Inligtingsreguleerder gaan die uitspraak wat sy aansoek om die publikasie van matriekuitslae blokkeer, bestudeer.


Die reguleerder is verlede week ‘n knou toegedien toe die Gauteng-hooggeregshof in Pretoria beslis het dat die publikasie van matriekuitslae op openbare platforms met slegs eksamennommers, eerder as name, matrikulante se privaatheid beskerm. Die uitspraak is die jongste in ‘n voortdurende stryd oor die vraag of die Nasionale Senior Sertifikaat- uitslae in koerante gepubliseer kan word met behulp van leerlinge se eksamennommers.


Die Inligtingsreguleerder sê hy neem kennis van die Pretoria-hooggeregshof se besluit om die aansoek tersyde te stel.


FOTO: SABC News
FOTO: SABC News

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page