top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

‘Die kloof tussen swart en wit is ‘n hardnekkige nalatenskap van apartheid’

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 4
1 min read

President Cyril Ramaphosa sê die kloof tussen swart en wit het ‘n hardnekkige nalatenskap van apartheid gebly, ten spyte van vordering wat oor die afgelope 30 jaar gemaak is.


Ramaphosa het die opmerkings gemaak tydens die eerste Nokuthula Simelane-gedenklesing by die Universiteit van Mpumalanga. Hy sê die kloof is steeds duidelik in die ekonomie, stede, gesondheidsorg en onderwys.


Ramaphosa sê wette en programme, insluitend swart ekonomiese bemagtiging, het swart deelname aan die ekonomie verbeter, toegang tot grond verhoog en die groei van swart besighede ondersteun.


LUISTER HIER:


President Cyril Ramaphosa

President Cyril Ramaphosa. FOTO: Facebook
President Cyril Ramaphosa. FOTO: Facebook

 
 
 

Comments


bottom of page