top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die media word teen onakkurate beriggewing gewaarsku 

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
36 minutes ago
1 min read

Intussen het die ANC-LP, Khusela Diko, sommige mediahuise daarvan beskuldig dat hulle onakkuraat berig oor die werk van die parlement se ad hoc-komitee.


Sy het berigte ontken wat daarop dui dat sy voorgestel het dat die geskorte minister van Polisie, Senzo Mchunu, van enige wangedrag vrygespreek moet word.


Diko sê die onakkurate berigte ondermyn die komitee se werk.


Ter illustrasie. FOTO: Wix
Ter illustrasie. FOTO: Wix

 
 
 

Comments


bottom of page