Die Nasionale Gesondheidsversekering wen stemme
- Saamgestel deur Nadia Pieters

- Dec 12, 2025
- 1 min read
Volgens die ANC se president, Cyril Ramaphosa, het die Nasionale Algemene Raad ingestem om met die implementering van die Nasionale Gesondheidsversekering voort te gaan.
Ramaphosa het die slotrede tydens die ANC se vyfde Nasionale Algemene Raadsvergadering gelewer.
Hy sê hulle moet alle aspekte van die gesondheidsorgstelsel versterk.
LUISTER HIER:
Cyril Ramaphosa







Comments