Die nuwe SOE-hoof belowe om meer geld terug te kry

Sep 7
1 min read
Die nuut aangestelde hoof van die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE), Leonard Lekgetho, sê hoogs opgeleide en bekwame ondersoekers is noodsaaklik vir sy agentskap se sukses.
Lekgetho neem in die posisie waar sedert die vertrek van sy voorganger, Andy Mothibi, wat tot die nasionale direkteur van Openbare Vervolging bevorder is.
Lekgetho sê ‘n groter begroting kan sy organisasie help om meer geld wat deur korrupsie gesteel is, terug te kry.








Comments