top of page

Die omstrede Epstein-dokumente word vrygestel

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Nov 19
  • 1 min read

Die Amerikaanse Kongres het met oorweldigende steun gestem om alle ongeklassifiseerde regsdokumente oor die veroordeelde seksoortreder, Jeffrey Epstein, vry te stel.


Volgens die BBC het die Huis die besluit met 427 teen een aanvaar, net dae nadat president Donald Trump sy langdurige weerstand laat vaar het. Die Senaat het dit vinnig bekragtig, wat beteken dat Trump dit binnekort kan onderteken.


Oorlewendes van Epstein se beweerde misbruik was in Washington om groter deursigtigheid te eis.


Die kwessie het politieke spanning veroorsaak en Trump se openbare steun geraak.


FOTO: BBC
FOTO: BBC

Recent Posts

See All
Trump is op Epstein-lys, sê Musk

Tesla-vervaardiger Elon Musk het gesê Amerikaanse president Donald Trump word in die dokumente genoem wat verband hou met die ondersoek...

 
 
 

Comments


bottom of page