top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Trump is op Epstein-lys, sê Musk

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 6, 2025
1 min read

Tesla-vervaardiger Elon Musk het gesê Amerikaanse president Donald Trump word in die dokumente genoem wat verband hou met die ondersoek na die seksoortreder Jeffrey Epstein, en dat dít die rede is waarom dit nog nie openbaar gemaak is nie.

Dit kom nadat Trump Musk gevra het om sy administrasie te verlaat. Hy het ook gedreig om Musk se regeringskontrakte te beëindig.

Volgens Netwerk24 het Trump gesê die maklikste manier om geld in sy begroting te bespaar, is om Musk se staatsubsidies en -kontrakte te beëindig.

Musk het 'n video van die perskonferensie op X gelaai, met net die woord "Whatever" daarby.

 
 
 

Comments


bottom of page