top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

#Verkiesing2026: Die OVK magtig 'n hertelling by 'n stemlokaal

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
7 days ago
1 min read

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie van Suid-Afrika (OVK) het 'n hertelling by 'n stemlokaal in Newcastle in KwaZulu-Natal gemagtig ná teenstrydighede in die versoening van stemmateriaal.


Die provinsiale verkiesingsbeampte, Ntombfuthi Masinga, sê die kwessie hou verband met die korrekte balansering van die getal stembriewe wat uitgereik, gebruik, bederf of gekanselleer is.


Sy sê sulke teenstrydighede kan die verwerking van uitslae vertraag, veral wanneer partyagente weier om die uitslagvorms te onderteken.


LUISTER HIER:


Ntombfuthi Masinga

Ter illustrasie. FOTO: Quartz
Ter illustrasie. FOTO: Quartz

 
 
 

Comments


bottom of page