Die SA Poskantoor se vordering ná sakereddingword verwelkom

Aug 19
1 min read
Die MK-party se parlementslid, Adil Nchabeleng, het die Suid-Afrikaanse Poskantoor se vordering ná sakeredding verwelkom.
Die Poskantoor het die Portefeuljekomitee oor Kommunikasie en Digitale Tegnologieë ingelig oor sy oorgang van sakeredding na ’n volhoubare openbare onderneming.
Nchabeleng sê dit is goed om te sien dat die instansie figuurlik gesproke uit die intensiewesorgeenheid is.
Hy doen nou ’n beroep op sterker bestuur, finansiële volhoubaarheid en ’n duidelike plan om poskantore te moderniseer en werksgeleenthede te beskerm.
LUISTER HIER:
Adil Nchabeleng









Comments