top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die SAID hou klein besighede dop

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • 3 days ago
  • 1 min read

Tienduisende besighede is nou in die visier van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens oor hul BTW-registrasiestatus.


Die ondernemings voldoen glo nie aan verpligte regulasies wat vereis dat besighede met ’n jaarlikse inkomste bo ’n sekere drempel vir BTW moet registreer nie.


Die besonderhede is bekend gemaak in ’n skriftelike antwoord op ’n onlangse parlementêre vraag aan die Ministerie van Finansies.


Volgens die ministerie is die Inkomstediens bewus van byna 49 000 belastingbetalers—insluitend klein besighede en spaza-winkels—wat die vereiste inkomstevlak bereik het, maar steeds nie vir BTW geregistreer is nie.


Ter illustrasie. FOTO: SABC News
Ter illustrasie. FOTO: SABC News

 
 
 

Comments


bottom of page