Die DA vergader om 'n nuwe leierskap te kies
- Saamgestel deur Armando Pieters

- 2 hours ago
- 1 min read
Die DA vergader die naweek by die Gallagher-konferensiesentrum om ’n nuwe leierskap te kies en sy beleidsposisie binne die regering van nasionale eenheid te versterk.
Meer as tweeduisend afgevaardigdes sal riglyne vasstel vir hervormings, terwyl die party steeds haaks is met die ANC oor die Nasionale Gesondheidsversekering.
Die DA se beleidshoof, Mat Cuthbert, sê die kongres sal fokus op die beskerming van private gesondheidsorg en buitelandse beleid terwyl hulle voorberei op die komende plaaslike regeringsverkiesings.








Comments