top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die skietstilstand tussen die VSA en Iran balanseer op 'n mespunt

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • 8 hours ago
  • 1 min read

Die Amerikaanse president, Donald Trump, sê die skietstilstand tussen die Verenigde State en Iran is steeds van krag, maar balanseer op ʼn mespunt.


Trump het by die Withuis gesê die ooreenkoms is uiters broos en het Iran se jongste voorstel om die konflik te beëindig as onaanvaarbaar beskryf.


Iran se parlementêre speaker, Mohammad Ghalibaf, het gewaarsku dat Iran se weermag gereed is om op enige aggressie te reageer. Spanning oor Iran se kernprogram en die Straat van Hormuz bly hoog.


Ter illustrasie. FOTO: CNBS
Ter illustrasie. FOTO: CNBS

 
 
 

Comments


bottom of page