top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

'Die Tweede Aanvullende Begrotingswetsontwerp moet dringend aanvaar word'

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
46 minutes ago
1 min read

Cosatu sê die Tweede Aanvullende Begrotingswetsontwerp moet dringend aanvaar word.


Die wetsontwerp bewillig R10 miljard aan die Sentrale Energiefonds se Gelykmakingsfonds om die publiek teen wisselings in internasionale oliepryse te beskerm.


Cosatu se parlementêre koördineerder, Matthew Parks, sê die wetsontwerp is ’n noodsaaklike ingryping om Suid-Afrikaners te beskerm.


LUISTER HIER:


Matthew Parks

Matthew Parks. FOTO: News24
Matthew Parks. FOTO: News24

 
 
 

Comments


bottom of page