top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die VF Plus vra vir ‘n ondersoek na Swem Suid-Afrika

Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
Saamgestel deur Nadia Pieters
2 days ago
1 min read

Die VF Plus doen ’n beroep op die minister van Sport, Gayton McKenzie, om dringend in te gryp by Swem Suid-Afrika ná Tatjana Smith se besluit om Nederland te verteenwoordig.


Die party sê haar vertrek beklemtoon ernstige administratiewe en finansiële probleme binne die organisasie.


Die VF Plus wil ook hê dat ondersoeke na Swem Suid-Afrika dringend afgehandel word en dat ’n onafhanklike geregtelike ondersoek na die organisasie se werksaamhede ingestel word.


Smith het die organisasie vroeër daarvan beskuldig dat dit atlete afskeep en haar prysgeld weerhou.


Tatjana Smith. FOTO: Maroela Media
Tatjana Smith. FOTO: Maroela Media

 
 
 

Comments


bottom of page