Die VSA sê Iran is gereed om die kernprogram te bespreek
- Saamgestel deur Ilde Roos

- Jun 3
- 1 min read
Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, sê Iran het ingestem om aspekte van sy kernprogram te onderhandel wat dit voorheen geweier het om te bespreek.
Rubio het vir die eerste keer sedert die Trump-administrasie die oorlog teen Iran verklaar het, voor die Senaat se Komitee vir Buitelandse Betrekkinge verskyn. Hy sê ’n ooreenkoms kan binnekort bereik word, en dat die onderhandelinge hoogs kompleks en tegnies is.
Rubio voeg by dat enige sanksieverligting afhang van Iran se toegewings oor sy kernprogram, insluitend die beëindiging van uraanverryking.
LUISTER HIER:
Marco Rubio








Comments