top of page

Die wêreld se hoogste brug is nou oop vir verkeer

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Sep 29
  • 1 min read

Die wêreld se hoogste brug is in China se suidwestelike provinsie vir verkeer geopen.


Die Beipanjiang-brug is 565m – of sowat sowat 200 verdiepings – hoog en net meer as 1,3km lank. Die konstruksie van die brug het in 2013 begin, nadat China se departement van vervoer die projek goedgekeur het.


Die BBC berig China spog ook met die wêreld se hoogste glasbrug. Dié brug hang sowat 300m bo die grond tussen twee kranse in ʼn gebied wat ook op Unesco se wêrelderfenisgebiede gelys word.


Die gebied was ook die inspirasie vir die fliek Avatar.


FOTO: Dawn
FOTO: Dawn

Comments


bottom of page