top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Duisende Chery-voertuie is in SA herroep

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
2 days ago
1 min read

Meer as 23 000 Chery-voertuie is in Suid-Afrika herroep weens foutiewe agteras- en remstelsels.


Dit sluit die Tiggo Vier, Omoda C5 en die Tigo agt Pro Max in.


SABC-nuus berig die Nasionale Verbruikersraad het 'n beroep gedoen op eienaars van dié voertuie om hulle motorhandelaars te kontak vir gratis inspeksies en herstelwerk.


Verbruikers moet hul voertuie se onderstelnommers verskaf om te bepaal of hulle geraak word.


Ter illustrasie. FOTO: SABC News
Ter illustrasie. FOTO: SABC News

 
 
 

Comments


bottom of page