top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Eskom werk daaraan om kragvoorsiening betroubaar te hou

Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
Saamgestel deur Nadia Pieters
6 days ago
1 min read

Eskom sê hy beweeg nou in die rigting van volgehoue betroubare kragvoorsiening en die versterking van langtermynvolhoubaarheid.


Die staatsbeheerde elektrisiteitsverskaffer sê sy energie-beskikbaarheidsfaktor het nou tot meer as 68% gestyg.


Eskom skryf dié verbetering toe aan sy plan vir die herstel van kragopwekking.


Die nutsmaatskappy se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê kragvoorsiening is landwyd stabiel.


LUISTER HIER:

Daphne Mokwena

Ter illustrasie. FOTO: BizzNews
Ter illustrasie. FOTO: BizzNews

 
 
 

Comments


bottom of page