top of page

F1: Lewis Hamilton maak eerste ongeluk in ‘n Ferrari

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Jan 30, 2025
  • 1 min read

Die sewemalige Formule Een kampioen, Lewis Hamilton, het sy eerste ongeluk gehad in ‘n Ferarri. Die voormalige Mercedes renjaer is tans besig met toetslopies in ouer Ferarri Formule Een motors. Hy het die 2023 model op die tweede dag van toetslopies by die Circuit de Catalunya in Barcelona aan die einde van ‘n rondte in versperring vasgejaag en die motor se vering en bakwerk beskadig.

 
 
 

Comments


bottom of page